Attie Retief / Writing / Poetry

Ontmoeting en Skeiding

Poetry · Afrikaans

Die son het geskyn
en die lewe het gelag
ons lewens was 'n sonskyndag

Toe kom die wolkbreek
en die donder
nou is ons afgesonder

En nou reën dit saggies
aanhoudend en stil
en ek lewe nie - ek huil

ons kan dit regstel as ons wil...

Ek gaan die son vir haar vat

← All writing